Grensloos i-Radio
Grensloos Page logo Radio
Pip – op Facebook
Winkel-Trollie
Installeer Firefox
 
Mozilla Firefox

Winkel

A – Die volgende produkte is nou beskikbaar

OPSIE 1:
Vyf (5) Episodes per CD

Bestel 1 of meer van die nege (9) CD’s op ‘n slag

PRYS: R 75.00 per CD
 

OPSIE 2:
Nege (9) CD stelle met 45 gedramatiseerde episodes.

Bestel die volledige reeks teen ‘n spesiale afslagprys

PRYS: R 495.00 (Volledige stel)
 

AFLEWERING:
Is ekstra @ R100.00 (per bestelling) Prys slegs geldig vir poskatoor in SA

B-Om bestelling te plaas volg asb. die volgende prosedure

*1. Bestel per Epos: pieter@pipstories.co.za of
*2. Skakel: 082 462 5184
(Ons sal die bedrag betaalbaar met skriftelike kwotasie en/of faktuur bevestig)

C- Betaling van bestelling:

1. Klik op u bankkeuse hier onder, vir betaling van bestellings.
2. ONTHOU – u sal ons bankbesonderhede onder aan die bladsy nodig hê vir die betaling.

*Betalingsopsies: Direkte debiet-oorbetaling.
1. Gebruik asb die bankbesonderhede (hier onder) vir betaling.
2. Onthou om u voorletter en van as verwysing aan te bring op die betalingsadvies.

D- Bankbesonderhede:

Pieter Lourens Trading
Bank: ABSA Somerset-Wes
Takkode: 63 20 05
Rek.nr.: 920 819 0757

NB!– Ons behoort u binne 2 dae vandat u die bestelling geplaas het, terug skakel. (Indien nie, kontak ons asb. om te verseker dat u bestelling prioriteit geniet)