Bestel – Wek dooies op
Christen Bordspel
Bestel Pip Produkte
Bestel Pip CD’s
Verhale op USB stafie
Pip – op Facebook
Winkel-Trollie
Who's Online
1 visitors online now
0 guests, 1 bots, 0 members

Wek dooies op – Die Outoriteit van die Liggaam van Christus

A – Bestel Pieter L Lourens se boek

  • Wek Dooies op – Die Outoriteit van die Liggaam van Christus
  • Afrikaanse Christenboek, gefokus om die kerk en gelowiges op te rig in die volheid van Jeus Christus, deur die Heilige Gees.

(Blaai na onder op die bladsy, vir meer inligting oor die verskillende items) 

B-Om bestelling te plaas volg asb. die volgende prosedure

 *1. Bestel per Epos: pieter@pipstories.co.za of


*2. Skakel: 082 462 5184

Die Outoriteit van die Liggaam van Christus – Wek dooies op

274 A5 Bladsye
PRYS: R 245.00 per boek (Prys sluit nie aflewering in)

AFLEWERING: = R65.00 (per bestelling in SA is ekstra)K

B-Om bestelling te plaas volg asb. die volgende prosedure

*1. Bestel per Epos: pieter@pipstories.co.za of
*2. Skakel: 082 462 5184
(Ons sal die bedrag betaalbaar met skriftelike kwotasie en/of faktuur bevestig)

AFLEWERING: = R65.00 (per bestelling in SA is ekstra)

 
Aflewerings priode
1. Ons behoort u binne 2 dae vandat u die bestelling geplaas het, te kontak. (Indien nie, kontak ons asb. om te verseker dat u bestelling prioriteit geniet)
2. As gevolg van die hoë volumes van bestellings en die beskikbaarheid van voorraad, neem aflewering 1-2 weke van ontvangs van betaling.

C- Betaling van bestelling:


1. Klik op u bankkeuse hier onder, vir betaling van bestellings.
2. ONTHOU – u sal ons bankbesonderhede onder aan die bladsy nodig hê vir die betaling.

*Betalingsopsies: Direkte debiet-oorbetaling.
1. Gebruik asb die bankbesonderhede (hier onder) vir betaling.
2. NB! Onthou om u naam en ook tel.no. as verwysing aan te bring op die betalingsadvies. (Dit sal ons help om u bestelling en betaling te bevestig).

D- Bankbesonderhede:

First National Bank (FNB)

Pieter Lourens Trading (PTY) Ltd

Bank: FNB – Tjek

Takkode: 21 04 60  Reknr.: 627 3506 7763

NB! Onthou om u naam en ook tel.no. as verwysing aan te bring op die betalingsadvies


christelik, christen, boek, jesus, Christus, God, pip die perskepit, pip stories, pipstories, pit, pitstories, pit stories, perskepit, verrasssing die mier, mollie, mol, brutus hond, oupa uil, pieter lourens, francois van heyningen, boer jan, plaas, stefan janse van rensburg, rsg, adio verhale gedramatiseeer,
Hierdie is ‘n kinderstories, maar ook vir die volwassene.
(kinderverhale)