Bestel Pip Produkte
Christen Bordspel
Bestel Pip CD’s
Verhale op USB stafie
Pip – op Facebook
Winkel-Trollie
Who's Online
2 visitors online now
1 guests, 1 bots, 0 members

Pip aflaaibaar Bestelvorm

Pip RSG Elektroniese Bestelvorm
Voornaam
Van
*Onthou die skakelkode, indien dit landlyn is
Voltooi asb volledig en korrek, want ons stuur u aflaai skakel en korrespondensie hierheen
(Vir administrasie en faktuur)

BAIE BELANGRIK Inligting!! (Voorwaardes en terme)
1. Die aflaai-skakel wat ons aan u stuur, is wagwoord beskerm en net vir 48 uur (2dae) beskikbaar, waarna dit onaktief is en sal nie weer geaktiveer word nie (vir sekuriteit)
2. Daar is 45 episodes en elk is 22.5MB groot in TOTAAL 1.25GB
3. U kan die episodes een - een aflaai of almal gelyk
4. Kopiereg! Hierdie episodes en aflaai-skakel is nie oordraagbaar en mag nie gedupliseer word nie
5. Ons is nie verantwoordelik vir u internet spoed: Sou u probleme met die aflaai ervaar a.g.v. u internet beperkinge, is u betaling nie terugbetaalbaar nie
6. Onthou om u naam en tel.no. by u betaling te gee vir ons kontrole doeleindes

C- Betaling van bestelling:

1. Klik op u bankkeuse hier onder, vir betaling van bestellings.
2. ONTHOU – u sal ons bankbesonderhede onder aan die bladsy nodig hê vir die betaling.

*Betalingsopsies: Direkte debiet-oorbetaling.
1. Gebruik asb die bankbesonderhede (hier onder) vir betaling.
2. NB!!!! Onthou om u NAAM en TELno.as verwysing aan te bring op die betalingsadvies.

Bankbesonderhede:


 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
NB!
1. Ons behoort u binne 2 dae vandat u die bestelling geplaas het, kontak. (Indien nie, kontak ons asb. om te verseker dat u bestelling prioriteit geniet)
2. As gevolg van die hoë volumes en beskikbaarheid van voorraad beloop aflewering van 1-4 weke.


 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
pip die perskepit, pip stories, pipstories, pit, pitstories, pit stories, perskepit, verrasssing die mier, mollie, mol, brutus hond, oupa uil, pieter lourens, francois van heyningen, boer jan, plaas, stefan janse van rensburg, rsg, adio verhale gedramatiseeer,
Hierdie is ‘n kinderstories, maar ook vir die volwassene.
(kinderverhale)