Handelaars/Herverkopers

*Die volgende handelaars dra reeds Pip se voorraad:

  • The Marketing Project (Kleinmond)
  • www.pipstories.co.za

Indien U ook ‘n Pip Handelaar wil word, kontak ons gerus (sien kontakbesonderhede hier onder)

*Verkoop/bemark Pip se produkte:

1. A.g.v. die navrae oor Pip se beskikbaarheid, is ons opsoek na herverkopers reg oor die land

2. Verskeie radiostasies saai alreeds die reeks uit as episodes en die publiek soek daagliks plekke waar dit bekom kan word.

3. Wil u graag Pip se produkte privaat/deeltyds verkoop om ekstra geld te maak?

4. Vir meer inligting of registrasie, kontak ons gerus

*Kontakbesonderhede:

Epos: pieter@plgroup.co.za

Tel. (Kantoor ure – Inligting of bestellings): 082 462 5184

Leave a Reply