Bestel Pip Produkte
Christen Bordspel
Boek en Bybelstudie
Bestel Pip CD’s
Verhale op USB stafie
Pip – op Facebook
Winkel-Trollie
Who's Online
2 visitors online now
1 guests, 1 bots, 0 members

Opslae in Afrikaanse kringe

Opslae in Afrikaanse kringe
Die verhaal van “Pip en die Seisoene”, maak opslae onder Afrikaners in Suid-Afrika en die buiteland.
Die klank gedramatiseerde verhaal is geskep in Afrikaans vir radio en CD verspreiding en is in die afgelope maande uitgesaai op verskeie radiostasies.
Afrikaansprekendes is gaande oor die splinternuwe verhaal geskryf en vervaardig deur Pieter Lourens en Francois van Heyningen

Comments are closed.