Klik vir Pip-produkte
Boek en Bybelstudie
Bestel Pip CD’s
Pip Inkleurboekie
Christen Bordspel
Verhale op USB stafie
Pip – op Facebook
Winkel-Trollie

Geskenk!

1. Pip Geskenkbewys – Promosie

*Baie geluk! Hier is drie van “Pp en die Seisoene” se episodes (verhale) heeltemal gratis en verniet vir jou.

*Ja, dit is heeltemal reg… en daar is nie eers ‘n vangplek nie.

*Jy kan of daarna luister hier op die webwerf, of jy kan dit aflaai op jou eie rekenaar en daarna luister wanneer jy wil (sien “no 4” hier onder.

*Verder wil ons jou ook uitnooi om jou vriende hiervan te vertel, sodat hulle ook self hulle eie drie episodes GRATIS kan kry.

* Sien “no. 2” hoe jy R30 afslag op jou aankoop van die Pip “Voledige reeks”verhale kan kry
 

2. Bestel “Die volledige reeks”

 

* Jou geskenkbewys kwalifiseer jou ook vir R30 afslag by aankoop van die “Volle reeks” (episode 1-45) die “Spesiale WINSKOOP” teen R490.00. Jou afslag prys = R460.00. Om te kwalifiseer, voltooi jou geskenkbewysnommer op die bestelvorm en voltooi jou aankoop deur die bestelling te aktifeer en die betaling te doen.

* Klik op die prentjie van die winkeltrollie om by die “Pip-Winkel” te gaan kyk, wat beskikbaar is.

 

3. Luister na Pip en die Seisoene

  1. Om na die 1ste drie episodes van Pip en die Seisoene te luister, klik op die klank pyltjie van een van die verhale hier onder
  2. Om te stop, klik op ‘n “stopklank” strepie
  3. Maak seker jou rekenaar se klank is aan
  • Pip Episode 1 – Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Pip Episode 2 -Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Pip Episode 3 -Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

 
*As jy van die stories hou kan jy sommer ‘n bestelling plaas vir die ander episodes. Dit is beskikbaar op CD en ons pos dit graag aan jou.
 

4. Laai GRATIS af:

  • Laai die 1ste 3 Pip-Epsiodes, GRATIS op jou eie rekenaar
    1. Hier onder is die musiekspelers en aflaai meganisme.
    (WEES ASB. GEDULDIG! Die proses kan ‘n paar minute neem)

    2. Om die episode af te laai, klik op die PYLTJIE wat af wys (onder die woord “INFO”) aan die regterkant van elke speler. Die speler sal dan oopskyf. Klik nou op “Download”

    3. ‘n “Download” kassie sal (op jou rekenaar) oopmaak en jy kan dan die musiek op jou rekenaar “SAVE”. (Herhaal die proses vir elke episode wat jy wil aflaai)

 

  • Speel en Laai-af: PIP Episodes 1
  • Speel en Laai-af: PIP Episodes 2
  • Speel en Laai-af: PIP Episodes 3

 
 
*As jy van die stories hou kan jy sommer ‘n bestelling plaas vir die ander episodes. Dit is beskikbaar op CD en ons pos dit graag aan jou.