Bestel Pip Produkte
Christen Bordspel
Boek en Bybelstudie
Bestel Pip CD’s
Verhale op USB stafie
Pip – op Facebook
Winkel-Trollie
Who's Online
2 visitors online now
1 guests, 1 bots, 0 members

Pip en die Seisoene


‘n Gedramatiseerde kinder/volwasse reeks vir radio.
– Oorspronklike prosaverhaal geskryf deur: Pieter Lourens
– Verwerk in drama vorm deur: Francois van Heyningen
– Musiek en pre-produksie deur Pieter Lourens
– Klank-inginieur (post-produksie): Johann Pieterse
– Produksie: Pip Edutainment Trust

  1. Luister na die 1ste van 45 programme uit DEEL 1, van die reeks deur op die klank pyltjie hier onder te klik (meer van Pip se programme is onder “Ontmoet Pip” hoofde hier bo aan die webwerf)
  2. Om te stop, klik op ‘n “stopklank” strepie
  3. Maak seker jou rekenaar se klank is aan
  • Pip Episode 1 – Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Pip Episode 2 – Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Pip Episode 3 – Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

 

Pip en die Onderwys

Asgevolg van die geweldige hoë morele-standaarde, die lewenslesse en die deeglik nagevorste inligting rondom die diere, plante, ens. in die verhaal, is Pip uitstekende opvoedkundige materiaal.

Om hierdie rede is opvoedkundiges en skole baie opgewonde oor die aanwending van Pip vir hierdie doel.

Erkende Spesialiste op die gebied; Dr Ingrid Koch en Dr. Margaret Lourens van Johannesburg (beide Opvoedkundige sielkundiges) is reeds besig om die materiaal te evalueer en te ontwikkel.


 

Klik op die “briefknoppie” om die brief te lees


 

Bybelstudie van Pip en die Seisoene

Omdat Pip en die Seisoene ‘n sekulêre verhaal is, is dit ideaal om vir Christene sowel as nie- Christene te gee om na te luister.

Die verhaal is gevul met baie mooi lewenslesse en goeie beginsels.
As gevolg van die legio geestelike waarhede in die verhaal, maak dit ook ‘n uitstekende Bybelstudie vir beide kinders en die gesin.

Die verhaal verduidelik pragtig hoekom ons soms deur moeilike tye moet gaan. En terselfdertyd help dit ook om verwarring reg te stel (veral t.o.v. gedagtes dat God die mens straf wanneer iets in jou lewe verkeerd loop.).

Met die oog hierop, is ons tans ook besig om ‘n Bybelstudie te ontwikkel.