Klik vir Pip-produkte
Boek en Bybelstudie
Bestel Pip CD’s
Pip Inkleurboekie
Christen Bordspel
Verhale op USB stafie
Pip – op Facebook
Winkel-Trollie

Voetspore in die Sand

‘n Gedramatiseerde Godsdiensreeks vir radio.
– Geskryf en aangebied deur: Pieter Lourens
– Klank-inginieur: Pieter Lourens
– Produksie: Pip Edutainment Trust

 
Hierdie produksie is ‘n eerste in sy soort. Hierdie program word aangebied as kombinasie van aktualiteit, musiek en drama.
Pieter verwerk gedeeltes uit die Bybel in ‘n kort gedramatiseerde-kortverhaal, wat pragtig versterk word met ‘n kort verduidelik van die skrif en saamgebind met gepaste musiek.
Die program word aangebied in die buitelig en luisteraars beleef die hele aanbieding met die agtergrond van die voëls, die see en die natuur.
Die musiek is deur hom geskryf en verwerk en word deur homself en sy dogter Lindy, opgevoer.

     
     
     
     

  1. Luister na die 1ste program uit die reeks deur op die klank pyltjie hier onder te klik
  2. Om te stop, klik op ‘n “stopklank” strepie
  3. Maak seker jou rekenaar se klank is aan
  • Voetspore in die sand – Program 1 (Het jy geweet?) – Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Voetspore in die Sand – Program 2 (Ware Liefde) – Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Voetspore in die Sand – Program 3 (Wie kan ek stuur?) – Afrikaans
  • Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.