Bestel Pip Produkte
Christen Bordspel
Boek en Bybelstudie
Bestel Pip CD’s
Verhale op USB stafie
Pip – op Facebook
Winkel-Trollie
Who's Online
2 visitors online now
0 guests, 2 bots, 0 members

Produksie begrotings

Help ons om die wêreld te bereik:

Ons doelwit is om verskeie verhale, daagliks in verskeie tale op soveel radiostasie as moontlik uit te saai. Hier volg n tipese begroting om 1 verhaal in 1 taal per dag te vervaardig:

* Vervaardigingkoste per episode

* Skrywer/verwerker/dramatisering – R 1 000.00

* Regisseur – R 500.00

* Vervaardiger – R 500.00

* Musiek/verwerkings- R 500.00

* Vertalings – R 500.00

* Stem akteurs (5 p/episode) – R 1 000.00

* Ateljee (stemme)- R 175.00

* Klank-inginieur (stemme)- R 150.00

* Klank-inginieur (edit/post produksie 2 hr) – R 650.00

* Produksie-koordinator: – R 400.00

TOTAAL – R 5 375.00

22 programme in 1 taal = 22 dae x R5175 = R 118 250.00 p/maand

Hierdie kostes sluit nie enige grafiese ontwerp, reis of administrasie kostes in nie

Alhoewel hierdie kostes hoog is, kan ongeveer 2 miljoen potensieële Afrikaanssprekende luisteraars en 4 miljoen Engelssprekende luisteraars daagliks in Suid Afrika op Gemeenskapradiostasies bereik word. Dit beteken dat dit ongeveer 2-3 sent per persoon is per dag. DIT MAAK HIERDIE GROOT BEDRAE KOSTE EFFEKTIEF EN DIE MOEITE WERD. En as ons dit nie doen nie, wie gaan?

Help ons om die wêreld te bereik!!!