Sun. Aug 14th, 2022

Winkel

A – Die volgende Pip Produkte is nou beskikbaar

  • Pip die Perskepit op USB Stafie
  • Pip die Perskepit, elektronies aflaaibaar

(Blaai na onder op die bladsy, vir meer inligting oor die verskillende items) 

B-Om bestelling te plaas volg asb. die volgende prosedure

 *1. Bestel per Epos: pieter@plgroup.co.za of
*2. Voltooi die Bestelvorm KLIK HIER VIR die BESTELVORM
*3. Skakel: 082 462 5184

LET WEL! Die karaktertjies se beeld is GEMODERNISEER, maar die verhale is onveranderd

Gedramatiseerde klank-dramas

KLIK HIER VIR die BESTELVORM

Gedramatiseerde klank-dramas op 4GB USB-stafie (falshdisk) NOU BESKIKBAAR

2GB USB Stafie 45 x 10minute episodes p/Stafie = in totaal
PRYS: R 425.00 vir die volledige reeks. Stafie (waarde R200) verdeel in 2 kompartemente: 1) Verhaal en 2)  is leeg vir eie gebruik (aflewering in SA nie ingesluit) NOU BESKIKBAAR

AFLEWERING: = R85.00 (per bestelling in SA is ekstra)

KLIK HIER VIR die BESTELVORM

LAAI PIP AF (Download): Pip se 45 episodes is ook elektronies aflaaibaar @ R 350.00 (1GB groot) (NOU BESKIKBAAR)

Is u in die buiteland, of wil Pip vinnig wil bekom:
Voltooi die Elektroniese Bestelvorm

KLIK HIER VIR die Elektroniese BESTELVORM 

Verhale op CD (Nie in voorraad op die oomblik)

8 CD’s met 45 x 10minute episodes p/CD’s
PRYS: R 475.00 vir die volledige reeks (Prys sluit nie aflewering in) (Uit voorraad)

AFLEWERING: = R85.00 (per bestelling in SA is ekstra)

 

B-Om bestelling te plaas volg asb. die volgende prosedure

*1. Bestel per Epos: pieter@plgroup.co.za of
*2. Voltooi die Bestelvorm KLIK HIER VIR VORM
*3. Skakel: 082 462 5184
(Ons sal die bedrag betaalbaar met skriftelike kwotasie en/of faktuur bevestig)

AFLEWERING: = R85.00 (per bestelling in SA is ekstra)

AFLEWERING TYDPERK
1. Ons behoort u binne 2 dae vandat u die bestelling geplaas het, te kontak. (Indien nie, kontak ons asb. om te verseker dat u bestelling prioriteit geniet)
2. As gevolg van die hoë volumes van bestellings en die beskikbaarheid van voorraad, neem aflewering 1-4 weke van ontvangs van betaling.

C- Betaling van bestelling:

1. Klik op u bank keuse hier onder, vir betaling van bestellings.
2. ONTHOU – u sal ons bankbesonderhede onder aan die bladsy nodig hê vir die betaling.

 

*Betaling opsies: Direkte debiet-oorbetaling.
1. Gebruik asb die bankbesonderhede (hier onder) vir betaling.
2. NB! Onthou om u naam en ook tel.no. as verwysing aan te bring op die betalingsadvies. (Dit sal ons help om u bestelling en betaling te bevestig).

D- Bankbesonderhede:

First National Bank (FNB)
Pieter Lourens Trading (PTY) Ltd
Bank: FNB – Tjek
Takkode: 21 04 60
Reknr.: 627 3506 7763

NB! Onthou om u naam en ook tel.no. as verwysing aan te bring op die betalingsadvies.

(pip die perskepit, pip stories, pipstories, pit, pitstories, pit stories, perskepit, verrasssing die mier, mollie, mol, brutus hond, oupa uil, pieter lourens, francois van heyningen, boer jan, plaas, stefan janse van rensburg, rsg, audio verhale gedramatiseeer, 0824625184 pieter lourens, perske pit,
Hierdie is ‘n kinderstories, maar ook vir die volwassene.)
(kinderverhale)