Kenners meen dat die verhaal van “Pip en die Seisoene” wat geskep is as ‘n gedramatiseerde-klankverhaalreeks vir radio en CD, een van die mees opvoedkudig en terselfdetyd vermaaklike verhale is in dekades. Die verhaal is geskryf en vervaardig deur Pieter Lourens en Francois van Heyningen.
