Skenkings/Donasies

Pip Edutainement Trust stel hom ten doel om programme en verhale te vervaardig met hoë morele waardes en standaarde. Ons visie is verder om Christelike programme te skep en dit beskikbaar te stel vir uitsaai en algemene verspreiding.

Om hierdie tipe programme vir onder andere radio te skep is baie duur en finasiële ondersteuning word hoog op prys gestel.

Bankbesonderhede:

Pieter Lourens Trading (PTY) Ltd
Bank: FNB
Rek.nr.: 627 3535 0986

(Indien U ‘n skenking/donasie maak, merk asb U betalings advies “Pip Skenking”, dit sal ons instaat stel om die fondse vir die regte instansie/saak te allokeer)

Kontakbesonderhede

Epos: pieter@plgroup.co.za

Tel. (Kantoor ure – Inligting of bestellings): 082 462 5184

Leave a Reply