Radio administrasie
Hierdie bladsy is saamgestel om Radiostasies behulpsaam te wees met die verkryging van Programmme en inligting :
Aflaai van Programme:
- Klik op die volgende “Onderwerp link” om programme af te laai vir uitsending.
- Neem kennis dat u aantekenkodes van Pip Edutainment Trust moet verkry, alvorens u toegang sal kry.
*Indien jy sukkel om die programme af te laai en jy het nie die “Firefox Download Bowser” nie, kyk links onder in die kant paneel van ons webblad en klik op die “Download Firefox” knoppie, om Firefox op jou rekenaar te installeer (Dit behoort dinge vor jou makliker te maak)
Luister na Demo’s:
- Om na die 1ste drie episodes van Pip en die Seisoene te luister, klik op die klank pyltjie van een van die verhale hier onder
- Om te stop, klik op ‘n “stopklank” strepie
- Maak seker jou rekenaar se klank is aan
- Pip Episode 1 – Afrikaans
- Pip Episode 2 -Afrikaans
- Pip Episode 3 -Afrikaans
Pip en die Seisoene – Episode 1 (Afrikaans)
Pip en die Seisoene – Episode 2 (AFrikaans)
Voetspore in die Sand – Bybelverhaal/Program
Hierdie reeks (godsdiens/christelik) 15min program is op ‘n unieke manier (indie Kaap) opgeneem.
Vir radio en CD gedramatiseerde, met n kombinasie van verhaal/lering en musiek.
Die program word aangebied deur Pieter Lourens en sal eersdaags as ‘n reeks programme aangebied word vir uitsending op radio.
- Luister na die eerste van die reeks “Voetspore in die Sand” (Godsdienprogramme/Bybelverhale) deur op die klank pyltjie van een van die verhale hier onder te klik
- Om te stop, klik op ‘n “stopklank” strepie
- Maak seker jou rekenaar se klank is aan
- Voetspore in die sand – Program 1 (Het jy geweet?) – Afrikaans
- Voetspore in die Sand – Program 2 (Ware Liefde) – Afrikaans
- Voetspore in die Sand – Program 3 (Wie kan ek stuur?) – Afrikaans
Wie is ek Oupa? – Verhaal oor die herkoms van die Afrikaner
Hierdie is ‘n reeks (Kultuur-aksie) 15min programmme. Vir radio en CD gedramatiseerde, met ‘n kombinasie van verhaal/vertelling deur Oupa aan die kinders
Die program word aangebied deur Francois van Heyningen en daar word beoog om dit as ‘n reeks programme aan te bied vir uitsending op radio.
- Luister na die eerste van die reeks “Wie is ek Oupa?” deur op die klank pyltjie van een van die verhale hier onder te klik
- Om te stop, klik op ‘n “stopklank” strepie
- Maak seker jou rekenaar se klank is aan
- Wie is ek Oupa – Program 1 (Aankoms in Kaap?) – Afrikaans